WHAT OUR CLIENTS SAY


 

Kindly leave your review on our guest book.  We love to hear feedback from our Clients.


Guestbook




Jason & Elisha

Hi Grant and Wilna!

Jason and I are extremely happy with the products.  They look absolutely lovely.  The canvas print is amazing and makes our house feel more like a home.  

Regards,

Elisha & Jason



Bernard & Zune

Liewe Grant en Wilna, ons het die naweek ons trou album en fotos ontvang!!!  WOW!!!!!!! Ons is SPEECHLESS!!!  Baie dankie vir die ONGELOOFLIKE MOOI EIND PRODUK wat julle aan mekaar gesit het.  Dankie vir alles wat julle gedoen het vir ons, al die tyd wat julle in gesit het om elke liewe detail van ons SPROKIES TROUE te "capture".  Dit is iets wat ons VIRALTYD gaan koester na aan ons hart.  Elke keer wat ek deur die fotos en deur die album blaai kry ek trane in my oë, van blydskap - dit is regtig iets besonders!!!  Dankie vir julle!!


Jeanre & Charnelle

Goeie naand Wilna,

Askies dis vreeslik laat maar ek moes net eers voor ek my ogies vanaand toe maak van my en Jeanre se kant af waarlik  kom dankie sê vir jou en Grant.  Ek en Jeanre waardeer waarlik opreg dat julle soveel effert, liefde en vreugde in julle werk in sit vir alles wat julle vir ons doen.  Ek en Jeanre is waarlik opreg geseënd om julle as fotograwe te kan hê en dat julle deel was van ons dag.  Ek kan waarlik nie ons dag sonder julle in dink nie !!  Nogmaals duisend dankie vir vandag se voorreg en ervaring, ek en Jeanre het dit vreeslik saam met julle geniet.  Ek dank Liewe Jesus waarlik vir julle.


Myron & Janine

Hi Grant and Wilna, wow the preview pics look amazing.  Thank you so much for capturing these precious moments of our special day and for making it even more special and memorable.  You were both amazing at what you do.  Very much appreciated.

Kind regards,

Myron and Janine



Hendrik & Yulandi


Ek wil net sê BAIE BAIE BAIE dankie vir die STUNNING, GORGEOUS, AMAZING fotos!!  Dit is FANTASTIES!!  Ek kan nie vir julle sê hoe impressed ek is nie!  Super baie dankie vir die pragtige fotos.  Ons waardeer al die moeite en tyd wat julle daar in gesit het!

Landi en Hendrik



Ruaan & Cindy


Hallo Wilna en Grant,

Ek en Ruaan wil net weereens baie baie dankie sê vir ons mooi foto's en dan ons albums.  Dis soo mooi en ek en Ruaan is meer as happy !!  Dankie vir al julle moeite!  Julle is regtig awesome mense om mee te werk !


Malcolm & Jayd

Good morning Wilna and Grant, thank you so much for the most beautiful photos.  They are beyond stunning we couldn't of asked for anything better.  They are spectacular.  We have received a lot of compliments and it's truly a reflection of your passion and wonderful work.  Thank you for capturing our beautiful memories.

Kind regards,

Jayd


 Kobus & Lisa-Marie

We had the most wonderful journey with Grant and Wilna as our photographers.  From our engagement shoot, up to our wedding.  They have such a natural eye for capturing the most beautiful moments and have the ability to make even the most shy person feel comfortable and confident.  We can't thank you enough for your great service.  May many blessings and fortune lay ahead for Grant Photography SA. xxx


Johan & Cornelli


Liewe Wilna en Grant,

Ek en Johan wil julle net bedank vir ons vreeslike mooi boeke.  Al die emosies van daai dag kom weer terug.

Dankie vir al julle moeite en geduld met ons goedjies.

Groete,

Johan en Cornelli


Joel & Nomfundo


Hi Wilna & Grant,

Thank you so much for the photo preview.  They all look so amazing...they really bring the day to life and will make for some great memories.  Thanks again for all your help on the day and the photos look amazing.

Kind regards,

Joel Jackson


Tiaan & Janine

Hi Wilna/Grant,

Ons is vreeslik gelukkig, baie baie dankie vir al die harde werk - ons kon nie vir beter gevra het nie, julle het ons dag so mooi gecapture! Elke keer wat ek dit kyk is dit weer trane - en so ook al die familie wat mal is oor julle werk!

Ons sal julle aan almal recommend ;)

Lekker dag verder!

Janine

 

Sasha-Lee & Jose


Good morning Grant and Wilna,

Jose and i would like to say a huge thank you to both of you. Our pictures and video capture the true beauty of our special day. You were both a pleasure to work with and we will definitely recommend you to all. Thank for your hard work and your amazing talent. You are a blessing.

Kind regards,
Sasha-lee and Jose

 

Christo & Izelda


Hallo Grant & Wilna

Ek en Christo wil net weereens vir julle ongelooflik baie dankie se dat julle elke oomblik van ons groot dag vir ons vas gevang het!  Die albums is stunning! Almal wat dit sien kan nie uitgepraat raak oor hoe mooi al die foto's gekom het nie.

En die trou video het so mooi gekom! Ons het so lekker gelag (veral vir Bea) en dit was so lekker om die hele aand weer te beleef - so baie gebeur wat ons nie eers onthou of van weet nie.  Julle het regtig dit so spesiaal gemaak en ons is uit ons harte uit dankbaar vir die mooi memories van daai dag wat julle vir ons geskep het.

Julle werk is puik en dit was regtig n plesier om saam met julle te werk. Sal julle enige tyd aanbeveel en hopenlik neem ons weer eendag 'n paar foto'tjies :)

Groete

Christo & Izelda


Deonie Dessels


Het 'n awesome troue gehad Saterdag.  Baie dankie aan ons amazing fotograwe Grant En Wilna Williams.  Ons kan nie wag om te sien hoe als lyk nie.  Was so op ons gemak met julle.  Julle is defnitief die beste.  Ek en Theunis Scheepers wil net uit ons harte uit se BAIE DANKIE.


Marizanne Weingartz


Grant en Wilna. Ons wil graag uit ons harte vir jul dankie se.  Ek sal jul aanbeveel vir enige iemand.  Jul word so deel van 'n mens terwyl jul saam ons werk.  Jul is ten alle tye so 'n goeie voorbeeld vir 'n goeie huwelik.  Ons gaste het net goeie goed te se oor jul.  Baie dankie vir goeie werk.  Ons kan ni wag vir die eind produk ni.  Ons love jul ;-) jul is 2 awesome mensies met harte van goud...


Morne Basson


Ek moes net tyd vat om te spog oor julle, dit was nou nie ons troue nie, ma ek het baie lanklaas sulke professionele mense ontmoet, met soveel aandag aan details..Julle was tops in ons boeke en ek is seker die fotos sal dit wys.  Baie dankie dat julle ons vriende se dag net soveel beter gemaak het.  Ek sou julle enige tyd aanbeveel!!  Dankie, 10/10!  

Die Bassons


Jacquelien Henning


Wow!! Julle werk slaan my asem weg!!  Sjoe julle word net al hoe beter en beter!!  Ek sien so uit om elke dag 'n fototjie of twee van julle nuwe werk te sien, julle werk is ongelooflik!!!xxx


Nerize Schalkwyk


More Grant en Wilna, ek en Marco wil net baie baie dankie se vir die dvd's dit is absoluut stunning verby!!  Duisend dankie vir al die moeite en tyd wat ingesit is!!  Geseende dag.


Chris En Lorraine Nagel


Dankie julle so baie, ons die DVD's gekry!!!!  Dit is ongelooflik mooi!!!!  So bly ek het julle gebruik!!!  Dankie, dankie, dankie. 


Angelique de Villiers

★★★★

I cannot believe the photos came out so amazing!!!  WOW!!  I am so happy we did the trash the dress shoot with you guys.  It was great fun and turned out stunning!  Will always recommend you.


Marie Roux

★★★★

Pragtig!!!!!


Mariska & Louis Pretorius

Wilna en Grant weereens wil ons vir julle baie dankie se vir ons stunning fotos.  Julle is die beste fotograwe om te kan he.  En mag julle uit julle skoene geseen word met die werk wat julle doen.  Ons is meer as tevrede met ons fotos.  En die passie waarme julle werk is ongelooflik.


Mariska Pretorius

Wilna ons wil net weereens vir julle 'n duisend dankies gee oor ons stunning fotos.  Julle is puik en julle werk word met passie gedoen.  Ons is uit ons nate uit gek oor ons fotos.  Dit was die beste dag ooit en julle het dit vasgevang.  Mag jou beker oorloop van seeninge.


Mariska Pretorius

Wilna en Grant ons wil vir julle baie dankie se vir die puik diens van gister.  Julle doen soveel moeite en gee soveel aandag aan die bruidspaar.  Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel.  Dit was ongelooflik lekker om saam met julle ons spesiale dag te kon deel.  Sien uit na die eindproduk.  Duisende dankies...Mariska en Louis


Jacquelien Henning

★★★★

Ek wil net baie dankie se vir julle asemrowende werk en dat julle moeite gedoen het om ons dag net nog meer perfek te maak!  Dankie voel nie genoeg vir die amazing werk wat julle gedoen het nie!  Julle het ongelooflike talent!!  Julle het regtig elke foto magical gemaak en nie eers te praat van die dvd nie, die dvd is romanties en spesiaal!  Ek en Tinus het dit so geniet en mekaar stywer vas gehou omdat julle al die mooi herinneringe weer terug gebring het!  Dankie dankie dankie dankie vir als!!!  Ons gaan julle aan almal aanbeveel want ons is nie een oomblik spyt nie!!  Julle is twee stunning mense met amazing talente!!  Julle het ons so op ons gemak laat voel en ons lekker laat lag!!  Jacquelien & Tinus


Jacquelien Henning

WOW!!!!!  Eks stom geslaan, dis soooooooooo verskriklik mooi!!!!!!!!!!!!  Flip maar julle het ongelooflike talent!!!!!!!!


Chantel Parker

Baie dankie Grant Photography vir ons pragtige trou DVD!  Dit is verby mooi en die verpakking is stunning!  Julle het al ons verwagtinge oortref!  Ons sal julle vir enigiemand aanbeveel!  Dit was deur en deur die moeite werd!


Jan & Linda Nell

BAIE BAIE dankie vir die stunningste fotos ooit!!  Dis regtig mooi.  Ek sal jou beslis aanbeveel vir enige iemand wat gaan trou.  Baie dankie ook weereens vir julle vriendelikheid en dit was 'n plesier om julle te kon leer ken.  Die fotos is stunning, die musiek was fantasties - ons kon nie vir beter gevra het nie!!


Monica Snyman

★★★★


Elmari Spangenberg

★★★★


Christine Liebenberg

★★★★


Kerry Pretorius

★★★★


Caroline Stephanie Willis

★★★★


Williene Wessels

★★★★


Tiffney Tiffy Barker

★★★★


Gerrie van Staden

★★★★


Eben En Rensie Burger

★★★★


Marizelle MarZi van Wyk

★★★★


Graeme Eksteen

★★


Minki Maryna Schutte

★★★★


San-jone Nykie van Dyk

★★★★


Jayce Walker

★★★★


Llewellyn Kaylee Lane Jooste

★★★★


Mare-li De Beer

★★★


Monet Hammond

★★★★


Johan Albrecht

★★★


Willa Le Roux

★★


Chantel Lavos

Die fotos is pragtig julle!  Wow, julle het 'n fantastiese job gedoen!


Bluebee Bridal

Julle foto's word net mooier en mooier by die dag <3


Dina Grobler

Julle doen goeie werk!


Marlize Botha

Love all your photos!


Cheryl Chegwidden

I wanted to give a big thank you to Grant Photography for our couple photo shoot, for the patience and professional services even though it was a prize.  We appreciate it.


Claudia Beets

Besig met my shoot!  Dit is so lekker!  Baie professioneel en julle laat mens heel gemaklik voel!  Baie dankie!!!!


Simone Wolmarans-Els

Baie dankie vir die stunning shoot vandag!!  Ulyssa was uit soos 'n kers daarna!  Julle is wonderlik en sal julle beslis aanbeveel.  Lekker aandjie verder.


YOU ARE MOST WELCOME TO HAVE A LIST OF OUR CLIENTS TO DO REFERENCE CHECKS.